1887

n Die Kerkblad - Die "3+2 agenda" vir kerkwees in 2005 : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat is jou agenda vir 2005? Iemand het eenmaal 'n predikant verwyt met die woorde: "Dominee, jy werk met 'n agenda!", waarop hy geantwoord het: "Ja, en wee die een wat nie 'n agenda het nie!" Natuurlik mag leiers in 'n gemeente nie 'n geheime agenda hê nie, maar gemeentelede behoort na middernag gewek te kan word om presies te sê wat hulle eie en die gemeente se agenda is. Hierdie agenda moet niks anders as Jesus Christus se agenda wees nie, en oor sy agenda behoort ons almal saam te stem. Indien die GKSA in 2005 Jesus se agenda omhels sal daar groei in die kerkverband wees en hartverskeurende verdeeldheid en partyskappe sal ons nie in die nuwe jaar kenmerk nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56561
2005-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error