1887

n Die Kerkblad - Soveel om voor dankbaar te wees! : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Kuratorium, wat toesig hou oor die opleiding van predikante vir die Gereformeerde Kerke, vergader jaarliks in Junie en November. So geskeduleer, omdat die semesterkursusse van die studente by daardie twee datums afgehandel is. Dit is telkens 'n vreugde om op daardie manier die bande tussen die kerke en hulle dogter (die TSP) te verstewig. Ons wil graag die lesers laat deel in ons dankbaarheid oor hoe dit by ons Skool gaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56564
2005-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error