1887

n Die Kerkblad - Rykdom en armoede : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Die armes het julle altyd by julle" (Mark 14:7, OAV), het Christus gesê, en hieruit trek sommige die gevolgtrekking dat Hy ook bedoel het: "Daar moet altyd armes wees." Maar Christus, wat die Ou Testament goed geken het, ja, die verpersoonliking van die Ou Testament was, het goed geweet dat daar naas Deuteronomium 15:11 ook 'n vers 4 staan wat lui: "Daar moet geen arme by jou wees nie" (OAV).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56569
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error