1887

n Die Kerkblad - Sekularisme : waarom dit so verleidelik is en hoe Christene hulle daarteen kan bewapen : diskussie

Volume 107, Issue 3172
  • ISSN : 0023-0596
USD

 

Abstract

Die vorige artikel het gehandel oor waar sekularisme, die gees van ons tyd, vandaan kom, hoekom dit gevaarliker as baie ander godsdienste is, en hoe Christene - omdat hulle nie die vyand werklik ken nie - so daarop reageer dat hulle dit eerder bevorder as bestry. Hierdie artikel let net op twee punte: Die sekularisme is verleidelik omdat dit homself nie, soos ander godsdienste, as openlike mededinger van die Christendom voordoen nie; en Wat Christene behoort te doen om hulself teen die gedugte teëstander van die Christelike geloof te bewapen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56577
2005-02-01
2018-05-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error