
Full text loading...
Prof. PW Buys het hierdie opdrag met die hulp van gekoöpteerde helpers enkele dae voor sy oorlye voltooi en die dokument is aan die Sinode van 2000 voorgelê. Die Deputate vir Liturgiese Sake het egter by Sinode 2003 aanbeveel dat van die projek afgestap word.
Article metrics loading...