1887

n Die Kerkblad - Wetenskap en die Bybel : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wetenskap is die eerste keer gevorm deur die antieke Griekse wysgere. Voor 600 vC was vir die Griekse volke die boek van die skepping 'n boek van stories wat in gewone taal vertel van daaglikse menslike wedervaringe. Vir hulle het menigvuldige gode en geeste bestaan wat deur gebeurtenisse in die natuur werk om die lotgevalle van mense bepaal. Deur hierdie gode en geeste in die natuur word die natuur verpersoonlik. Hierdie mitologieƫ maak die mens met die natuur en gebeurtenisse in die natuur vertroud, maar daardeur word nie 'n eenheidsvisie van die natuur en gebeurtenisse bevorder nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56581
2005-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error