1887

n Die Kerkblad - Ek en die sieke : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toe ek onlangs in 'n lang gang van 'n groot hospitaal stap, kom ek skielik tot die besef van hoeveel siekes werklik om ons is - in die hospitale, ouetehuise en selfs in ons huise. Ek wonder toe by myself hoeveel van hulle bygestaan en versterk word in hulle beproewinge en besef toe net weereens hoe 'n groot verantwoordelikheid ons teenoor mekaar het om uit te reik na hulle wat of siek is, in 'n ongeluk betrokke was of getraumatiseerd is. 1 Korintiërs 12:26 en 27 stel dit duidelik: "As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly. Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56586
2005-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error