1887

n Die Kerkblad - Ek mag en moet vir siekes bid! : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons gereformeerdes kan met vrymoedigheid bely dat God altyd in beheer is. Hy kan doen wat Hy in sy genade wil doen, want Hy is almagtig! Omdat God 'n God vol genade en liefde is, is dit nie 'n verrassing dat Hy ons op 'n unieke wyse inskakel in sy almagswerke nie: Hy gee ons die voorreg om te bid! En dan verseker Hy ons dat die gebed van die gelowige 'n kragtige uitwerking het. Hy gee 'n vaste belofte: bid (vra) en vir julle sal gegee word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56588
2005-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error