1887

n Die Kerkblad - Die gawe om gesond te maak : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sedert 1960 was daar in die kerke min onderwerpe wat meer belangstelling gaande gemaak het as die gawes van die Gees. Dit was veral die charismatiese beweging wat by die kerke 'n hernude besinning op die persoon en die werk van die Heilige Gees opgeroep het. Daarby was dit veral die charismata, die gawes van die Gees, wat die volle aandag gekry het. Dan is daar nog die feit dat die charismatiese beweging bewustelik besig was om sy eie gedagtes die kerke binne te dra.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56589
2005-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error