1887

n Die Kerkblad - My roeping en plig as Christen om my gesondheid op te pas : tema

Volume 107, Issue 3172
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gesondheid is 'n onderwerp wat vandag in die wêreld groot aandag geniet. Daar bestaan seker nie 'n staat op aarde wat nie 'n ministerie van gesondheid het nie. In die begroting van elke huisgesin neem mediese uitgawes 'n noodsaaklike plek in. Om tred te hou met die tydsgees moet jy nie net 'n huisdokter hê wat jou na die beste spesialiste kan verwys nie, maar ook 'n kliniese sielkundige om na jou geestesgesondheid om te sien. Dit word 'n geweldige duur proses!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56590
2005-02-01
2017-12-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error