1887

n Die Kerkblad - Petrus Cornelius Rule : 31 Mei 1922 - 14 September 2004 : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die van "Rule" is nie 'n Gereformeerde van nie, maar het tog so bekend geword in die Gereformeerde Kerke. Oorspronklik 'n Engelse van, want die stamvader William Charles Rule is gebore in Cornwall, Engeland, het later verhuis na Mexico waar hy 'n mynwerker was, en emigreer dan na Suid-Afrika. Hierdie Engelse Amerikaner tree in die huwelik met Johanna Pelzer, 'n Gereformeerde van Brakpan se omgewing.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3173/EJC56620
2005-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error