1887

n Die Kerkblad - Ds. Hendrik Jacob (Tokkie) van der Walt : 20 Augustus 1931 - 7 Februarie 2005 : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat hier volg is nie om die mens te verheerlik nie, maar wel om God se genade in 'n begenadigde dienskneg te weerkaats. Ons sal ds. Tokkie onthou as persoon met 'n groot hart, 'n skerp intellek en 'n diepe nederigheid. 'n Bedienaar van die Woord met 'n diep roepingsbesef. Hy het geleef uit die voorsienigheid van sy Skepper. Hy het altyd gesê die Here het voorsien en sal voorsien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56641
2005-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error