1887

n Die Kerkblad - Teologiese Skool 'n eeu gelede na Potchefstroom verskuif : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is vanjaar presies 100 jaar gelede dat die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke van Burgersdorp na Potchefstroom verskuif het. Op 13 Februarie 1905 is die eerste opening van die Skool op Potchefstroomse grondgebied waargeneem in die eerste Teologiese Skoolgebou in Molenstraat (tans saam met die ander geboue nasionale gedenkwaardighede). Saam met die Teologiese Skoolgebou is ook die rektorswoning (die huidige "Totiushuis") opgerig en 'n kort rukkie later die eerste koshuise vir studente.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56643
2005-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error