1887

n Die Kerkblad - Visiekamp 2005

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie kamp was nie jou normale kamp nie, aangesien dit nie jou normale groep mense was wat die kamp bygewoon het nie. Twaalf studente, opgewonde oor die lewe, het saam met 'n entoesiastiese ds. Johan van Heyningen die Majubaberge aangepak om vir 'n week lank in afsondering te konsentreer op die belangriker dinge in die lewe. Die doel van die kamp was geloofsverdieping, mekaar-bediening en die versterking van leierskapvermoëns.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56645
2005-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error