1887

n Die Kerkblad - Die uitverkiesing... 'n nagmerrie? : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As dit waar is dat die kerke van Gereformeerde inslag deesdae min aandag aan die uitverkiesingsleer gee was dit vroeër anders gesteld. Ons Gereformeerde kerkvaders het die leer van die uitverkiesing sterk beklemtoon as een van die sentrale leerstukke van die kerk. Calvyn het so ver gegaan om dit "die hart van die kerk" te noem. Vir die lidmate van die Gereformeerde kerke was die feit dat God hulle in genade uitgekies het steeds van die allergrootste belang: hulle het vanuit hierdie oortuiging gedink en geleef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56652
2005-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error