1887

n Die Kerkblad - Kan u kom help bou in Midrand? : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Midrand is op die oomblik besig met 'n dinamiese opbouen uitreikprogram. Die gemeente het na sy stigting in 1999 vinnig gegroei, maar het tussen 2002 en begin 2004 as gevolg van verskillende omstandighede baie lidmate verloor. Een van die redes was dat verskeie lidmate uit Midrand weggetrek het aangesien die Midrandgebied destyds hoofsaaklik sake- en konferensiegebied was. Tans is dit seker een van die woongebiede in Gauteng wat die vinnigste groei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56670
2005-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error