1887

n Die Kerkblad - Ds. Hein G. Kruger : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om iets oor die lewe en werk van ds. Hein Kruger in die kerk van die Here en in die koninkryk van God te skryf is in 'n sekere sin nie maklik nie. Trouens, hoewel hy met soveel oorgawe en toewyding as dienskneg van die Here gewerk het en daar baie waardering was vir wat hy gedoen het, het hy afwysend gestaan teenoor dank en eer wat aan hom betoon word. Die eer vir wat hy gedoen het moes volgens hom aan God gegee word, want hy het homself slegs as 'n instrument in God se hand gesien. Wie dus oor hom skryf moet dit op 'n sober wyse doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56675
2005-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error