1887

n Die Kerkblad - Die uitnemende weg : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie teksvers is ook die teks van die apostel Paulus. 1 Korintiërs 13 is die preek oor die teks. Die preek is egter 'n lied. Dit gaan dan ook oor die liefde. Ons het hier die hooglied van die Nuwe Testament. Dit is heilige poësie; 'n heilige kunswerk. Die Woord van God bestaan nie net in wat dit vir ons sê nie, maar ook in hoe dit gesê word. Ook die vorm van Gods Woord is geïnspireerd. Ons het hierdie uitnemende weg geteken in die uitnemendste vorm. Ook die vorm moet dien om die heerlike inhoud by ons tuis te bring. Daar moet dus wel deeglik rekening gehou word met die vorm waarin die Woord van God aan sy gemeente bedien word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56680
2005-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error