1887

n Die Kerkblad - Om die Heilige Gees te bedroef ... en wat is sonde teen die Heilige Gees? : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in 'n besondere sin van die woord in die tyd van die Heilige Gees. Die Heilige Gees as derde Persoon in die Drie-eenheid was altyd teenwoordig en werksaam in die wêreld en in besonder in die gelowiges. Maar in die voortgang van die openbaringsgeskiedenis is Hy op Pinksterdag uitgestort en is sy teenwoordigheid so op besondere wyse gemanifesteer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56681
2005-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error