
Full text loading...
Waarom groei 'n kerk nie? Waarom die dalende getalle in die Gereformeerde Kerke? Het ons in ons strukture gestol? Aan die ander kant, kan dit wees dat 'n kerk se getalle daal juis omdat hulle aan die Woord getrou is? Dat die mensdom nie meer die waarheid wil hoor nie en daarom die kerk verlaat? Jesus se volgelinge het immers ook van Hom weggegaan omdat hulle die waarheid nie kon hanteer nie (Joh 6:66). Waar lê die groeikrag van die kerk?
Article metrics loading...