1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... : dr. Flip Buys

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Phillipus Jacobus Buys is in Alberton gebore. Hy was in Benoni op laerskool en het sy hoërskooljare in die Lichtenburgomgewing deurgebring. Hy was 'n lidmaat van die Gereformeerde Kerk Uitschot. Hy matrikuleer in Potchefstroom aan die Gimnasium Hoërskool. In 1965 doen hy een jaar militêre opleiding in die Vlootgimnasium en begin in 1966 as studente aan die PU vir CHO. Hy voltooi sy ThB in 1972 met lof.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56685
2005-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error