1887

n Die Kerkblad - Jesus het waarlik opgestaan - Handelinge 2:16, 32-33 : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar een saak is wat mense moeilik vind om te verstaan en te aanvaar is dit die opstanding van Jesus, want hoe kan iemand wat dood is weer lewe? Die probleem is verder dat daar eintlik maar min mense was wat Jesus na sy opstanding in lewende lywe gesien het. Die manier waarop sy opstanding toe tog bekend geword het en geglo is, is dus nié in die eerste plek omdat daar baie bewyse is dat Hy opgestaan het nie, maar omdat sy dissipels dit gaan vertel en gepreek het. Die eerste voorbeeld in die Bybel waar iemand gepreek het oor die opstanding van Jesus was toe Petrus die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag verklaar het, en die bewyse wat hy in sy preek gebruik het is uit die Psalms van Dawid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56686
2005-05-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error