1887

n Die Kerkblad - Eenheid en waarheid : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een van die heel moeilikste aspekte in ons kerkbeskouing is die vraag hoe ons die verhouding tussen die belydenis oor "die eenheid van die kerk" en "die waarheid van die belydenis" moet benader. Soms wil dit voorkom dat wanneer ons aan die "eenheid" vashou ons die "waarheid" prysgee, en wanneer ons aan die "waarheid" vashou ons die "eenheid" verloor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56689
2005-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error