
Full text loading...
Die Jode het die verwagting gehad dat die beloofde Messias 'n aardse koning sou wees wat Israel tot 'n magtige koninkryk sou opbou. Hierdie verwagting was ook by die dissipels ingeprent. Na Christus se opstanding uit die dood het hulle verwag dat Hy nou uiteindelik die aardse koninkryk van Israel sou oprig.
Article metrics loading...