1887

n Die Kerkblad - "Per akrobasie" voorgehou : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die bedoeling van hierdie Laastens-artikel se titeltjie is natuurlik kennelik om te verwys na die gebruik in ons kerke (meeste?) om die name van mense af te kondig wat ter approbasie (met ander woorde: om die nodige kerklike goedkeuring te verkry) voorgehou word om in die besondere ampte van ouderling of diaken te dien. Maar nou het die approbasie-praktyk in ons kerke in die bostaande formulering 'n lekker interessante draai gekry met daardie klank-naby "per akrobasie" wat in die plek van die ter approbasie kom inskuif het. Die ouderling wat die paar lidmate op die kerkraadsvergadering voorgestel het vir ouderling/diaken het sy voorstel kordaat afgesluit deur te sê hulle moet sommer "per akrobasie" voorgehou word. Was dit ter approbasie wat per abuis in "per akrobasie" verander het?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56691
2005-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error