1887

n Die Kerkblad - Die predikant en sending ... : hoe beïnvloed hy die gemeente? : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar sal geen groter ramp gedurende ons leeftyd wees as dat die kerk sy ywer vir die sending moet verloor nie. Die gereformeerde gemeenskap het baie van sy impak op die wêreld verloor sedert die Reformasie. Ons neem met hartseer kennis van die dalende getalle van sommige van die gereformeerde kerke in Suid-Afrika. Dit is omdat sending 'n rand-aktiwiteit in die lewe van die kerk geword het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56701
2005-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error