1887

n Die Kerkblad - Ek is ... sout en lig vir die wêreld : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kleintyd het ek soms die spotliedjie gehoor: "Die kerk en die 'bar' is langs mekaar, a-ham! ... 'n Sent vir die kerk en 'n rand vir die 'bar', a-ham! ... Die dominee van die kerk en die man van die 'bar' baklei met mekaar, a-ham!" 'n Spotliedjie wat die kerk in 'n slegte lig stel? Ja, en tog ook 'n liedjie wat verwoord dat ons as kerk onsself in 'n slegte lig stel. Die probleem is juis dat die kerk en die kroeg langs mekaar is!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56705
2005-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error