1887

n Die Kerkblad - Ek is ... 'n hemelburger : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jou paspoort is nogal 'n belangrike dokument, veral wanneer jy in 'n vreemde land reis. 'n Paspoort bevat al jou persoonlike besonderhede en lewer bewys van jou nasionaliteit. Dit sê dat jy, as burger van 'n bepaalde staat, sekere regte en voorregte het, en versoek diegene met wie jy in vreemde state te doen het om jou by te staan en te beskerm. Eintlik is 'n paspoort iets wat jou identiteit as mens bevestig. Dit sê wie jy is, waar jy vandaan kom en waar jy tuishoort. Sonder 'n paspoort, in 'n vreemde plek, is 'n mens heel verlore.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56706
2005-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error