1887

n Die Kerkblad - Wapadrant-gemeente is liggaam van Christus ... en ek is 'n lid daarvan! : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Belangrike strekking van hierdie artikel is dat daar nie al te teoreties oor die liggaam van Christus behoort gepraat te word nie. Vandaar die keuse om die artikel te skryf in die vorm van 'n getuienis aangaande die funksionering van die Gereformeerde Kerk Wapadrant as liggaam van Christus. Sommige aspekte van hierdie getuienis behels 'n droom vir die gemeente se funksionering in die toekoms. Die bedoeling is dat die leser parallelle trek met sy/haar eie gemeente en sy/haar plek binne daardie gemeente.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56707
2005-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error