1887

n Die Kerkblad - Die kerk in Nederland : April 2005 : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Maandag 2 Mei, in die vliegtuig op "pad" terug na Suid-Afrika ná 'n studiebesoek aan Nederland, probeer ek my gedagtes en ervarings op skrif stel. Die vorige Sondagmiddag nog 'n erediens gelei in die Christelijk Gereformeerde gemeente Utrecht-Centrum, die Skriflesing in Nederlands gedoen en die preek in Afrikaans. Ook groete en seënwense aan ons broeders en susters in Nederland oorgedra, waarop die plaaslike predikant, ds. Henk de Bruijne, dieselfde seënwense aan die gelowiges in Suid-Afrika oorgedra het. By die uitsoek van die Psalms vir die erediens het dit my opgeval watter groot ooreenkoms daar bestaan tussen die Psalmberyming in die Liedboek (1973) van die Christelijke Gereformeerde Kerken (CGKN) en die nuwe Afrikaanse Psalmomdigting wat die direk- Messiaanse Psalms betref. (Dieselfde geld vir die Psalmberyming wat in die Vrygemaakte Kerke gebruik word.)

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56717
2005-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error