1887

n Die Kerkblad - My identiteit in Christus : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons leef in 'n tyd waarin daar baie vrae gevra word oor die Bybel, die kerk en oor geloof. Daar is mense wat met die regte bedoeling vrae vra, om sodoende antwoorde te kry op sake waaroor hulle onseker is. Daar is egter ook mense wat meer as net vrae vra; hulle bevraagteken. Hulle bevraagteken die Bybel, nie met die doel om onsekerhede uit die weg te ruim nie, maar om twyfel te saai. Hulle antwoorde het nie ten doel om ons dieper in te lei in die geheimenisse van God se Woord nie, maar om die waarheid daarvan te bevraagteken en uiteindelik te ontken.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3176/EJC56718
2005-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error