1887

n Die Kerkblad - Tussen hemel en aarde ... : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die verkiesing van 'n nuwe pous het, net soos die afsterwe van die vorige, die hele wêreld se aandag opgeëis. Daar was baie verwagtings, verwagtings wat veral deur die media aangewakker is. Die nuwe pous sou moderner moet wees, minder ortodoks, vroue vir die priesteramp toelaat en geboortebeperking voorstaan. Uit Afrika het daar selfs 'n stem gekom wat gesê het dat dit nou die beurt van 'n Afrikaan is om op die heilige stoel in die Vatikaan te gaan sit. Wat het dit alles met die kerk as instituut te doen? Baie!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56730
2005-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error