1887

n Die Kerkblad - Hoe vertel mens dit? : diskussie

Volume 108, Issue 3177
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soms is daar dinge wat mens dom maak. Soos die onlangse tsoenami in die Ooste. Dit het begin met 'n aardbewing diep onder op die seebodem waar niemand dit kon sien nie. Die eerste sigbare effek op die strand was toe die seewater begin terugtrek en die seebodem ontbloot het. Skielik was die strand sonder water en het die visse op die sand gelê en spartel. Vir die plaaslike inwoners was dit een groot vreugde: gratis vars vis!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56731
2005-07-01
2017-04-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error