1887

n Die Kerkblad - Toerusting vir die ouderling : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toerusting kan nie roeping vervang nie. Sonder die roeping om 'n ouderling te wees gaan jy soos 'n lamp sonder 'n vlam bly. Maar as die roeping tot jou kom (waarvoor jy natuurlik ook kan bid) - deur verkiesing of deur approbasie - en die vlam staan in jou hart op kan toerusting die roeping uitvou, dit ontplooi, dit verskerp. Hier word die klem op jou primêre toerusting gelê, die gereedskap wat jy vanself in jou hande vind - wat jy net moet begin gebruik!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56736
2005-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error