1887

n Die Kerkblad - Die amp van die gelowige ... lewenslank daartoe uitverkies : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gewone wêreldlike amp is 'n tydelike betrekking waartoe iemand deur 'n bevoegde mag benoem word. Die amp van die gelowige is 'n lewenslange amp waartoe ons uitverkies is deur God wat "Hom ontferm oor wie Hy wil" (Rom 9:18). Te midde van die meningsverskil en verdeeldheid oor die vrou se toelating tot die besondere kerklike ampte is die amp van die gelowige onomstrede ten opsigte van geslag, kleur en ouderdom. Synde 'n amp (beroep) impliseer dit 'n ampsomskrywing, bekwaammaking, werkprogram en vorderingsevaluasie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56739
2005-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error