
Full text loading...
Om mense toe te rus vir hulle taak is nie 'n gedagte of projek wat eerste deur moderne, ondernemende besigheidsmense uitgevind of in werking gestel is nie. Toerusting is 'n saak wat in die tyd van die Bybel al prominent was. In die Ou-Testament het die Here reeds vir Moses oor 'n lang tyd heen toegerus om as leier die volk uit Egipte uit te lei tot by die grense van die beloofde land. Hy is veral toegerus in sy "alleentyd" in die woestyn waar die Here direk met hom gepraat het.
Article metrics loading...