1887

n Die Kerkblad - 'n Bybel vir dowes? : Bybelgenootskap : ander

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Het u geweet dat dowes net oor ongeveer 10% van die woordeskat van siende mense beskik? Aangesien 'n mens gesproke taal deur veral nabootsing en verbale kommunikasie leer het doofgeborenes spesifieke taal- en leesbehoeftes. Om nie te kan praat nie is ook in 'n sekere sin om nie te kan lees en verstaan nie! Om in hierdie behoeftes te voorsien het die Bybelgenootskap van Suid-Afrika op versoek van die kerke in 1997 met dié unieke vertaling begin.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56755
2005-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error