1887

n Die Kerkblad - Wie is Israel? : die identiteit van God se volk in Jesaja : aktuele tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Israel, wat voor die Babiloniese ballingskap as etniese en kultiese gemeenskap bestaan het, se identiteit het in die ballingskap tot 'n einde gekom. In die ballingskap het God 'n nuwe Israel tot stand gebring. Hy het dit gedoen deur die plaasvervangende werk van sy ideale Kneg, wat 'n volmaakte identiteit het. Die nuwe gemeenskap is nie 'n etniese of kulturele gemeenskap nie, maar 'n belydende gemeenskap.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56760
2005-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error