1887

n Die Kerkblad - Wees Bybelkenner én eietydse verkenner : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die gees van die gevleuelde woorde: "Woorde lê oortrapklippe vir die denke" (NP van Wyk Louw) moet die prediker die funksie en plek van taal in die kommunikasiestroom van die prediking besef. Dit gaan daaroor dát en hóé mensewoorde as "raakwoorde" moet dien as "oortrapklippe" in die proses van opdieping van die skatte van die evangelie. Dit gaan daaroor dat in mensewoorde (van die prediker) "God deur hom aan die woord kom" (1 Pet. 4:11).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56768
2005-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error