1887

n Die Kerkblad - Stryd in die NGK : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit sou van die uiterste kortsigtigheid en onsensitiwiteit - en ook onbroederlikheid - getuig indien iemand hom/haar sou verheug oor die spanning en stryd wat daar tans in die NGK aan die gang is. Enige groot kerkverband kry immers eerste te doen met teologiese probleme en geloofsvrae wat op die oppervlak verskyn. Dink maar aan die "skeuring" wat daar tussen die Anglikaanse Kerk in Afrika en Amerika ontstaan het oor 'n saak soos homoseksualiteit. Maar vroeër of later kry ook kleiner kerkgemeenskappe met die nuwe vraagstukke te doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56769
2005-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error