1887

n Die Kerkblad - Maar julle, wie sê julle is Ek? : uit die woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Maar julle," het Hy gevra, "wie sê julle is Ek?" Die evangelie staan of val met ons belydenis oor Jesus Christus. Hy is immers die hart van die evangelie. As jy Hom wegneem is daar geen evangelie meer nie. Daarom dat die vraag wat Jesus Christus destyds aan sy dissipels gestel het so belangrik is. Vers 13 berig dat Hy gevra het: "Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?"

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56771
2005-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error