1887

n Die Kerkblad - Die "yellow rose of Texas"-preek : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die weeklikse preke skryf ek altyd vol uit, en ná baie wysigings, aanvullings en verbeterings word die preek op die rekenaar verwerk in 'n vorm wat dit op die preekstoel makliker maak om oogkontak met die gemeente te hê en ook nog by die geskrewe teks te bly. Op die voorblad van elke preek is die datum geskryf van die Sondag waarop dié besondere preek gelewer is en ook waar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56772
2005-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error