1887

n Die Kerkblad - Centurion vier 30ste bestaansjaar : bou en bewaar met 'n toekomsperspektief! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Centurion vier vanjaar 30 jaar van die Here se seëninge. Onder die jaartema van "Bou en Bewaar" besef ons dat dit wat oor die jare heen hier by ons gebeur het net uit die vaderhand van die troue Verbondsgod kom. Vanuit Psalm 127 kom ons tot die besef dat elkeen wat op die Here vertrou nie krampagtig van sy eie vermoëns afhanklik is nie, maar dat die Here se seën jou dinge laat ontvang asof dit in jou slaap gebeur (vs 2).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56778
2005-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error