1887

n Die Kerkblad - Zimbabwe - land van teenstrydighede : indrukke oor Zimbabwe : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Zimbabwe is 'n land van teenstrydighede: opgeruim en skoon, maar ten koste van kos in die mae van curio-handelaars; een gemeente sterf 'n stadige dood, maar 'n ander groei; mense met werk voer 'n redelike bestaan, maar wie wil rus ná 'n lewe van harde werk gaan 'n hongerdood sterf; lang rye motors wat dae lank by vulstasies wag vir die volgende besending brandstof, maar die verkeerspolisie patrolleer die hoofweë sonder ophou in die nuutste C-klas Mercedesse.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56780
2005-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error