1887

n Die Kerkblad - 'n Hegte familie ... : die Gereformeerde Kerke in Japan : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hulle Teologiese Skool is spesiaal ontwerp ('n hoekige betongebou) om die soliede beginselvastheid, soberheid en eenvoud van die Gereformeerde leer en godsdiens te simboliseer. En in hulle biblioteek is daar 'n sentrum vir Calvyn en Calvinisme wat jaarliks eenderde van die begroting ontvang sodat dit steeds meer uitgebou kan word. Hierdie twee dinge sê in 'n neutedop iets van die "Reformed Churches of Japan", die Japanse "Doppers", met wie ons die nouste ekumeniese eenheidsband het, een in leer, diens en tug.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56781
2005-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error