1887

n Die Kerkblad - Oudredakteur word 90 : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Maandag 8 Augustus het 'n voormalige redakteur van Die Kerkblad 90 geword. Prof. PJ Coetzee was van 1958 - 1963 redakteur van ons blad. Hy was dus redakteur toe die GKSA in 1959 sy eeufeesviering gehad het en het in hierdie verband belangrike bydraes gelewer. Hy het in sy bedieningstyd, later ook as teologiese professor (1970-1980), besondere klem gelê op die handhawing van die gereformeerde waarheid en konfessie. Ek het hom persoonlik goed leer ken tydens my studentejare op Potchefstroom waar hy die ouderling en ek die diaken van 'n bepaalde wyk was.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56783
2005-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error