1887

n Die Kerkblad - Op besoek aan die gereformeerde kerke in Korea : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek het nooit besef dat die Koreaanse skiereiland, ingedruk soos wat dit is tussen China en Japan, 'n trotse geskiedenis van onafhanklikheid het wat oor ten minste 2 000 jaar strek nie! My opvoeding in die Koreaanse geskiedenis en kultuur het vroeg op Sondagoggend 3 Julie begin toe ds. Yeol Kim saam met een van die diakens van Shin-gwang ("nuwe lig")-gemeente vir my en pa Paul op Seoul se Incheon-lughawe kom oplaai het. Saam met 'n hele warboel ander indrukke van die Koreaanse kultuur (waarvan heelwat te make gehad het met eetgewoontes en skoene uittrek!) het hierdie brokkie inligting ons pas afgelope Koreaanse ervaring uitgemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56784
2005-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error