
Full text loading...
Op 13 Februarie 1950 - 'n eeu gelede - met die amptelike opening van die Teologiese Skool is die twee nuwe geboue, naamlik die Teologiese Skool en die rektorswoning, in Potchefstroom amptelik in ontvangs en in gebruik geneem. Dit het nie sommer maar vanself gebeur nie. Daar sit 'n stukkie interessante geskiedenis daaragter. Die Teologiese Skool dateer natuurlik terug na 1869.
Article metrics loading...