1887

n Die Kerkblad - Bewoon, bewerk, heers oor (en verwoes?) die aarde : aktuele tema - erfenis

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Genesis 1:28 word die mens deur God die opdrag gegee om vrugbaar te wees, baie te word en om die aarde te bewoon en te bewerk. Hierdie taak het egter ná die sondeval aansienlik moeiliker geword aangesien God die aarde deur die mens se toedoen vervloek het (Gen 3:17). Dit het die gevolg gehad dat die aarde dorings en distels laat uitspruit het (Gen 3:18), wat die mens laat swaarkry het om in sy behoeftes te voorsien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56791
2005-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error