1887

n Die Kerkblad - Bewaak jou hart : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die besondere kenmerk van die tiende gebod is dat dit nie net sekere woorde en dade as sondig aan ons voorhou en dit verbied nie, maar dat dit na die oorsprong van die mens se handel en wandel gaan, naamlik die hart van die mens, en elke begeerte of gedagte teen enige gebod van God direk veroordeel. Dit gaan hier nie om wat die hand doen of die oog sien of die mond sê nie, maar dit gaan om wat die hart begeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56797
2005-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error